Klein Wonder-logoKlein Wonder

25 dae voltooi

Baie dankie!

Baie dankie dat jy besluit het om in jou kind se ontwikkeling en geluk te investeer. Elke oomblik wat jy saam gespeel het, het bygedra tot sy selfvertroue, vaardighede en vreugde. Ons hoop die speelreis was so 'n vreugde vir julle as wat ons dit geniet het om dit te skep.

'n Boodskap van ons albei

Dit was 'n voorreg om hierdie reis saam met julle te maak. Speel gerus verder — die beste groei gebeur in daaglikse, klein oomblikke saam. Stuur gerus foto's en stories van jou kind se gunsteling-aktiwiteite vir ons.

Deel gerus foto's van jou kind se gunsteling-aktiwiteite op Instagram en merk ons — ons is so nuuskierig om te sien hoe julle speel!

@homestead.anjah@luzelleduplooy

— Luzelle Du Plooy & Anja Harmse