Klein Wonder-logoKlein Wonder

Die span

Ontmoet die skeppers

Twee kundiges wat hul kennis kombineer.
Video volg binnekort
Luzelle Du Plooy

Arbeidsterapeut

Luzelle Du Plooy

Ek is 'n arbeidsterapeut met 'n passie vir kinderontwikkeling, en 'n mamma van twee kleintjies onder twee jaar. Ek glo dat spel die hart van elke kind se groei is.

Agtergrond

  • Gekwalifiseerde arbeidsterapeut.
  • Gestudeer aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Mamma van twee kinders onder twee jaar.
  • Getroud met 'n boer.
Anja Harmse

Playball-afrigter en perdry-instrukteur

Anja Harmse

Ek het 'n graad in menslike bewegingswetenskappe en gee Playball- en perdrylesse vir kinders. As mamma van 'n 7-jarige en 'n 5-jarige sien ek elke dag hoeveel hulle deur beweging en spel leer.

Agtergrond

  • Graad in Menslike Bewegingswetenskappe (MBW).
  • Gestudeer aan die Universiteit van die Vrystaat.
  • Playball-afrigter vir jong kinders.
  • Gee perdrylesse vir kinders.
  • Mamma van 'n 7-jarige en 'n 5-jarige.
  • Getroud met 'n boer.